Een van die grootste pluspunte van die roman is die eerlikheid en simpatie waarmee van Suid-Afrika se ingewikkeldste en dwingendste vraagstukke ondersoek word. Die enigste oordeel wat gevel word, is teen uiterstes soos rassisme en geweld. Die skryfstel is uitstekend.